RIVERSDAL ROLBALNUUS - Retha Lategan is Saterdag, 13 Maart as Riversdal-rolbalklub se dameskampioen aangewys.
Sy het vir Rina Gouws met 21-9 oorwin.
Die klub het Saterdag ook twee spanne gehad wat aan die Eden-liga by Heidelberg-rolbalklub deelgeneem het.
Alle Covid-19 riglyne, soos deur Bowls South Africa en Eden Bowls, is nagekom.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'