Die Dasse het albei spanne van Corfe Hills School, wat in die suide van Engeland geleë is, met die kous oor die kop huis toe gestuur.
Dasseland se tweede netbalspan het gerieflik teen Engeland se span met 42-7 gewen en hul eerste rugbyspan het 'n goeie vertoning gelewer deur met 38-0 te seëvier.
Langenhoven se eerste rugbyspan saam met hul teenstaanders na afloop van die wedstryd.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'