HESSEQUA NUUS - Die skool se o.12- en o.13-netbalmeisies, asook o.13-rugbyseuns het op 12 Mei aan die onderskeie Eden- en SWD-proewe deelgeneem.
Die volgende Vollies is deur na die finale proewe:
Netbal
Zelda Horne,
Chanique Cloete en
Lauren Moses.
Rugby
Louis Fourie,
Wandre Groenewald,
Jared Erasmus,
Therlow Prins en
George Coetzee.
Van links: Louis Fourie, Wandre Groenewald, George Coetzee, Jared Erasmus en Therlow Prins
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'