HESSEQUA NUUS - Jean-Mari Janse van Rensburg en Johannes Botha het geskiedenis gemaak en is in die Eden-span opgeneem tydens die finale Sanesa-perdryproewe in George.
Hulle gaan die Eden-span verteenwoordig vanaf 9 tot 11 Augustus in George waar hulle sal meeding vir 'n plek in die nasionale span.
Hierdie is voorwaar 'n groot prestasie vir die Vollies.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'