ALBERTINIA NUUS - Koos Klaassen van Albertinia-posduifklub se duiwe het die afgelope naweek skoonskip gemaak.
Sy duiwe, wat Sondag 11 September onderskeidelik vanaf Victoria-Wes en Kimberley losgelaat is, vlieg die eerste vier plekke los in die ope 1- en ope 2-afdelings.
Albertinia is by die Eden Posduifunie geregistreer.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'