HESSEQUA SPORT NUUS - Klubs wat hul uitslae in die koerant gepubliseer wil hê, moet dit Maandae voor 10:00 per epos na wilma@groupeditors.co.za stuur.
Laat uitslae, of uitslae wat per WhatsApp gestuur word, of ‘n foto van die uitslae neem, sal nie aanvaar word nie.
Neem in ag dat plasing onderhewig is aan beskikbare spasie in die koerant, in welke geval dit na ons webtuiste by www.suidkaapforum.com gestuur sal word.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'