RIVERSDAL NUUS - Reana Swart verower drie goue medaljes, Leandri Botha twee goue medaljes en Petra Crafford een goue medalje in hulle verskillende gewigsafdelings op 16 Februarie tydens die Eden toutrek-kompetisie wat by Hoër Landbouskool Oakdale plaasgevind het.
Swart verower ook twee goue medaljes en Botha en Crafford elkeen 'n goue medalje in hulle verskillende gewigsafdelings tydens die Interstreek in George op 23 Februarie.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'