RIVERSDAL NUUS - Anouska Fouché, gr. 10 en Petra Crafford, gr. 8 het op 11 Augustus in Gauteng aan 'n skyfskietkompetisie deelgeneem.
Fouché neem in die o.20-ouderdomsgroep deel en verwerf twee silwermedaljes en Petra in die o.14-ouder-domsgroep en verwerf twee bronsmedaljes.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'