HESSEQUA NUUS - Die skool se skyfskietspan het op 1 en 4 Augustus aan 'n streekkompetisie op Riversdal deelgeneem.
Petra Crafford (o.14) behaal twee goue medaljes, Johanné van der Vyfer (o.16) verwerf ook twee goue medaljes.
Cyrilene Coetzee (o.16) verower 'n brons- en silwermedalje. Anouska Fouché en Bernita Struwig (beide o.20) verwerf elkeen 'n goue en silwermedalje.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'