EDEN-DISTRIK NUUS - Die Eden netbalspanne het vanaf 20 tot 22 Julie aan die Wes-Kaap Inter Distrik skoletoernooi op Wellington deelgeneem.
Eden o.16 netbalspan het 'n brons medalje met hul derde plek ontvang.
"Dit was 'n baie sterk ouderdomspgroep met teenstanders soos Boland en WP, maar hul het steeds deurgedruk," sê Carlyne Hendricks (afrigter).
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'