RIVERSDAL SPORTNUUS - ‘n Skeidsregter van Riversdal is een van slegs drie wat genooi is om by die Telkom Junior SA netbalkampioenskap skeidsregter te wees.
Carlyne Hendricks het die Eden Federasie Netbal vanaf 3 tot 7 Oktober by Hoërskool Waterkloof in Pretoria verteenwoordig.
Hy het die afgelope naweek van 8 Oktober ook ‘n afrigterswerkwinkel op Mosselbaai bygewoon.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'