Die streekskompetisie sal op 27 Julie in Oudtshoorn plaasvind en begin Oktober die provinsiale kompetisie in Kaapstad.
Tydens Age in Action se streeksvergadering op 28 Mei by Rosemoor ouetehuis, is 'n komitee gekies om te help met die reëlings van die Golen Games op grondvlak.
Mnr. Jean Neethling van departement sport is in beheer van die projek. Vir meer inligting en navrae kan Irene Pietersen by 044 874 2936 geskakel word.

Agter: Pricilla Page (Rosemoor Dienssentrum - George), Elizabeth Stuurman (Young at Yearts Touwsranten), Johannah Josua (bestuurder: Benevolent Park - Mosselbaai), Chris Josephs (Vermont Dienssentrum - Knysna), en mnr. Reginald Naik (departement maatskaplike ontwikkeling). Voor: Irene Pietersen (hoof: Age in Action: Eden & Karoo), en sr. Hannie Wildemans (Rosemoor ouetehuis - George). Foto: Juanita van Wyk.