HESSEQUA NUUS - Lauren Moses, gr. 11-leerder van Gerrit du Plessis Sekondêr het in Oudtshoorn meegeding aan die o.18 Eden-netbalproewe waar sy die Eden-span gehaal het.
Dié span het deelgeneem aan die Wes-Kaapse spele in Moorreesburg waar hulle hul harte uitgespeel het.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’