Video
RIVERSDAL SPORTNUUS - Riversdal-rolbalklub se mees senior speler, Louis Fourie het Saterdag, 12 September die wit balletjie die meeste kere geraak en verder gerol.
Vir hierdie prestasie is Fourie met die nuut ingestelde weeklikse Tops Toucher-prys beloon.
Hy ontvang ‘n koopbewys van SuperSpar en Tops.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer oor hierdie prestasie aanlyn en in Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'