HESSEQUA NUUS - Die Hessequa, Heidelberg en Riversdal Posduifklubs se wedvlugduiwe is Saterdag, 17 Julie vanaf Britstown losgelaat.
Albertinia Posduifklub neem aan die Eden Posduif-federasie se wedvlugte deel. Hul duiwe is op Marydale losgelaat.
In die jaaroud-afdelings het G Read van Heidelberg, Bennie Wiggins van Hessequa en Havenga hokke van Riversdal eerste plekke behaal.
Vir Albertinia het Koos Klassen se duif eerste ingeklok.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'