HESSEQUA NUUS - Duiwe van die onderskeie klubs in die Hessequa-streek is die afgelope naweek van verskillende plekke losgelaat.
Albertinia Posduifklub, wat aan die Eden Posduif-federasie se wedvlugte deelneem, se duiwe is Saterdag, 18 September vanaf Wolmaransstad losgelaat.
Die res van die streek se duiwe is op Bloemhof en Modderrivier losgelaat.
Volledige uitslae is in hierdie week se uitgawe.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'