HESSEQUA NUUS - Die bekende weeklikse wedvlugte het Saterdag 6 Julie vanaf Victoria-Wes afgeskop.
Hier is 'n interessante feit vir diegene wat wonder oor posduiwe se vermoë om hul pad huis toe te vind: 'n 10-jaar studie het bevind dat duiwe paaie en hoofweë gebruik om te navigeer.
'n Ander teorie vermoed weer dat hulle die aarde se magnetiese veld gebruik asook landmerke, die son en lae frekwensie klankgolwe.
Uitslae van verskeie klubs in die Hessequa-streek:
Oos Boland-duiweunie
Ope 1:
- S Blakey (1, 29, 30)
- Bennie Wiggins (2, 4, 5, 6, 9, 15, 20)
- J du Plessis (3, 37, 38)
- Jaco de Beer (7, 21)
- D Kuun (8, 18, 35, 40)
- F Smith (10, 26)
- DNA Lofts (11)
- D de Vos (12)
- Makka Swart Lofts (13, 14, 28, 31, 39)
- PJ Kleinhans (16)
- Jan-Hendrik van Wyk (17, 24, 25, 27, 32, 36)
Jaaroud 1:
- Bennie Wiggins (1, 3, 6, 8)
- D de Vos (2, 29, 30)
- E Swart (4, 13, 26, 40)
- S Blakey (5, 31)
- Jaco de Beer (7, 10, 18, 19, 35, 36, 37)
- Havenga-hokke (9)
- D Kuun (11, 12, 14, 17, 25, 28)
- Vyver Krog (15)
- F Smith (16, 20)
- E Fortuin (21, 33)
- Hannelo Viljoen (22, 32, 38)
Hessequa-posduifklub
Ope 1:
- Bennie Wiggins (1, 2, 3, 4, 5, 7, 11, 15)
- Jaco de Beer (5, 16)
- D Kuun (6, 13)
- F Smith (8, 19)
- Makka Swart Lofts (9, 10)
- Jan-Hendrik van Wyk (12, 17, 18, 20)
- Erasmus-hokke (14)
Jaaroud 1:
- Bennie Wiggins (1, 2, 3, 5)
- Jaco de Beer (4, 6, 12, 13, 17, 18, 19)
- D Kuun (7, 8, 9, 11, 15, 16, 20)
- F Smith (10, 14)
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’