SLANGRIVIER NUUS - Tigers Shooters-potspelklub het Sondag 15 Julie hul rieme styfgeloop teen Dé Ja Vu van Heidelberg tydens hul Hessequa-wedstryd, op eersgenoemde se tuiste.
Die besoekers het met 22-14 geseëvier.
Die onderskeie tellings was: C-span 7-5; B-span 8-4 en A-span 7-5.
Jadian Williams, Dé Ja Vu se B-span speler is as speler van die wedstryd aangewys.
'Ons bring jou die nuutste Slangrivier, Hessequa nuus'