RIVERSDAL ROLBALNUUS - Die Bollerollers het met die louere as Riversdal-rolbalklub se sosiale liga kampioene op 27 Mei weggestap.
Hulle het in die eindronde van seisoen 1 teen W&J Motors te staan gekom.
Gewone spel het op 29 Mei en 5 Junie plaasgevind.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'