ALBERTINIA NUUS - Black Balls en Down Town, albei potspelklubs in Albertinia, meet eerskomende naweek kragte in ‘n belangrike wedstryd.
Die derby vind Sondag, 31 Oktober in die plaaslike gemeenskapsaal plaas.
Inwoners wat die geleentheid wil bywoon, moet alle Covid-19-regulasies nakom.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'