Gallery
STILBAAI SPORTNUUS - Regardt van Nieuwenhuizen (23), wat reeds vir meer as 20 jaar gereeld saam met sy familie in Stilbaai vakansie hou, was die eerste motorfietsryer om die Stilbaai-funduro te voltooi.
Die funduro het Saterdag, 14 November net buite Stilbaai plaasgevind.
Die byeenkoms het 180 motorfietsryers vanuit alle oorde gelok wat die 90 kilometer-sirkelroete in die omgewing aangepak het.
Fotogalery: 2020 Stilbaai Funduro
Verskeie dames het ook die roete aangepak en voltooi, asook motorfietsryers vanuit die Hessequa-streek.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'