RIVERSDAL SPORTNUUS - Verskeie kompetisies het die afgelope week, asook die naweek van 6 Maart by Riversdal-rolbalklub plaasgevind.
Dit sluit die sosiale liga, trips-borgdag op Beaufort-Wes, die dames enkelskampioenskap en ledespel in.
Belangstellendes is welkom om die klub te besoek en saam te rol.
Fotogalery: Rolbalklub kompetisies in volle swang
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'