ALBERTINIA NUUS - Die drie potspelklubs op Albertinia het die afgelope Sondag almal hulle wedstryde gewen.
Black Balls het DC van Heidelberg met 28-8 in hul wegwedstryd gewen. V-dub, wat ook na Heidelberg moes reis het New Generations met 20-16 gewen.
Down Town het hulle tuiswedstryd met 26-10 gewen.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'