Nietverloren het as besoekers by Slangrivier gaan deelneem.
Freek Flores en Aber Kortje is as spelers van die wedstryd aangewys en het in die eerste helfte agtien punte aangeteken.
Griekwas, ook van Albertinia, het Klipdrifhoogte van Riversdal met 'n eindtelling van 41-38 ge-klop.
Die wenspan, Nietverloren. Van links staan Fred Karelse, Ply September, Edward Kortje, Abel Kortje en Freek Flores. Foto: Heinrich Fortuin
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'