RIVERSDAL GHOLFNUUS - Gholfspelers kon op Vrouedag, 9 Augustus vir die Danie van Tonder-trofee by Riversdal-gholfklub meeding.
Die kompetisie en spel het goed afgeloop, ten spyte van uitdagende weerstoestande.
Marco Olivier en Albert Vermaak het 'n weghol-oorwinning behaal, met SP Kleinhans en S Vermaak in die tweede plek.
Die klub wens die wenners van die besonderse trofee geluk met hulle oorwinning.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'