STILBAAI NUUS - Gholfspelers wat na Stilbaai gaan met die voornemens om stof in die plaaslike spelers se oë te skop, moet weer 'n keer dink.
Besoekers van die Suid-Kaap Sages het dit terdeë besef na afloop van die dag se spel by Stilbaai-gholfklub op Dinsdag 16 Augustus.
'n Vol veld van 64 spelers het vir die beterbal-stablefordkompetisie aangetree. Die eerste drie plekke is deur Stilbaai ingeneem.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'