RIVERSDAL GHOLFNUUS - 44 spelers het Dinsdag 12 Julie in ‘n IPS-kompetisie by Riversdal-gholfklub teen mekaar meegeding.
Van die vier vrouespelers wat daar was, het al vier pryse gewen.
Die Tweehoekbyeenkoms tussen die Sages van Suid-Kaap en Langeberg wat op 16 Augustus sou plaasvind op Heidelberg is afgelas.
Die bestuur het besluit om op die spesifieke dag ‘n plaaslike byeenkoms vir sy spelers te reël op Stilbaai.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'