RIVERSDAL NUUS - Die uitslae van verlede week se drie klubkompetisies by Riversdal-gholfklub was as volg:
Woensdag IPS (18 gate):
- Boetie Crouse (41).
- Wikus Nel (41).
- Marco Booysen (39).
Vrydag Sundowner
IPS (9 gate):
- Basie Nortjie (21).
- SP Kleinhans (20).
- Marco Booysen (20).
Saterdag
Molenrivier-borgdag (4BBB Stabelford)
- Damian Juta en Winston Joseph (46).
- Cornelius Saayman and Vernon Appolis (46).
- Denwil Johnson and Evan Prins (43).
Gerhard Pienaar en Jean-Mari Pienaar (middel) het Laerskool Volschenk se jaarlikse gholfdag gewen. Regs staan Bea van der Linde, bemarker by die skool.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'