Gallery
RIVERSDAL NUUS - DROOM het sy gholfdag by die Riversdal-gholfklub aangebied om geld in te samel vir herstelwerk aan die Ou Meule-tehuis wat erg deur 'n brand beskadig is.
Hugo Redelinghuys en sy kamera het vroegoggend gaan kyk gaan of daar droomgholf op dié baan, wat tans in 'n goeie toestand is, opgedis is.
FOTOGALERY: DROOM-gholfdag by die Riversdal-gholfklub
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'