Dít nadat hulle die tuisspan lelik in die knyp gehad op 26/6 na 10.2 beurte.
Die wedstryd is tot 30 beurte beperk na die reën opgeklaar het.
United het die loot gewen en dit het voorgekom asof Andrew Pieters (kaptein) die regte keuse gemaak het om eerste te kolf toe hulle die eerste paaltjie in die tweede beurt vir net 7 lopies laat kantel het.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'