RIVERSDAL KRIEKET NUUS - Die plaaslike krieketklub het die seisoen op ’n laagtepunt geëindig al het hulle heeljaar lank baie hard gewerk, sê afrigter Justin van Rensburg.
Hulle moes in die eindstryd op 22 Februarie die knie voor Sussex van Mosselbaai buig.
Van Rensburg meen sy span is benadeel omdat Van Riebeeck-stadion op Mosselbaai nie ’n neutrale veld was nie en die plaaslike ondersteuners sy kolwers uitgejou het.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuuste Riversdal, Hessequa nuus'