RIVERSDAL KRIEKET NUUS - Riversdal Krieketklub speel Saterdag 25 Januarie in hul tweede agtereenvolgende halfeindronde van die SWDK Promosieliga weg teen Western Hope van Oudtshoorn.
Dié jaar ding hulle mee in afdeling 1 van die Promosieliga.
Die eindronde van die Vroueliga word ook Saterdag tussen Harlequin Forces en Union Stars op Oudtshoorn beslis.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Tuinroete nuus'