Gallery
HESSEQUA KRIEKETNUUS - Die Thomas Pretorius Paasnaweek Krieketfees het nie net opwindende krieket opgelewer nie, maar ook gesorg dat drie kleuterskole finansiëel daarby baat vind.
Dié ses-aan-’n-kant toernooi wat vir die derde agtereenvolgende jaar deur die Wynland Vriendekring, onder leiding van Vennito van Niekerk van stapel gestuur is, het op 3 en 4 April op die Young Stars Ovaal plaasgevind.
Daar is in drie afdelings meegeding, naamlik die bowl, plaat en cup afdelings.
Fotogalery: Thomas Pretorius Paasnaweek Krieketfees
Die spelers van Kielie United 1 en 2 het mekaar die stryd aangesê tydens die Cup eindronde van die Thomas Pretorius Paas Krieketfees.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'