Span 1 het met 47 lopies gewen en Span 2 met twee paaltjies.
Die manne en dames het gespeel om te wen en het nie hul ondersteuners teleurgestel nie.
Namens die bestuur, inwoners en personeel wil hul graag die manne en dames gelukwens met hul mooi spel en ook voorspoed toewens vir hulle volgende wedstyde.
Span 2 se spelers is - agter: Konyn, Howard, Deon, Fredrico, Leon, Edgar, Catherine en Denise. In die middel is: Johny, Marisa, Sylvia, Gretchen, en Boeta. Maxi is heelvoor.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'