Gallery
STILBAAI NUUS - Van dié streek se topatlete gaan eerskomende Saterdag by die Hessequa-streekatletiekbyeenkoms vir laerskole in die Riverville-stadion in aksie gaan wees.
Die byeenkoms begin om 07:00 met die diskusgooiers wat hul vernuf wil wys, terwyl die res van die baan- en velditems om 08:00 aan die gang kom.
Die laaste items sal teen ongeveer 14:00 klaarmaak.
FOTOGALERY: Hessequa-streekatletiekbyeenkoms vir laerskole dié Saterdag
Lue-Waylin Johnson en Luhandro Matthee
Ferren Rossouw
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'