Gallery
RIVERSDAL NUUS - Die room van Hessequa se laerskoolatlete het verlede Saterdag in Riversdal se Riverville-stadion aan 'n groot streekbyeenkoms deelgeneem.
Hugo Redelinghuys was daar met sy kamera om van die topvertonings vas te vang.
Hier is enkele hoogtepunte uit die veldnommers.
FOTOGALERY: Laerskoolatlete by streekbyeenkoms op Riverville-stadion
Die veelsydige Cara Krumm (Laerskool Bertie Barnard) in aksie in die verspring vir dogters.
Laun Faber (Laerskool Bertie Barnard) met nog 'n monstergooi. Hy is in 'n klas van sy eie.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'