Gallery
HESSEQUA NUUS - Die skool het op 10 November hul jaarlikse interhuis atletiekbyeenkoms by die plaaslike sportterrein gehou. Hoewel dit baie warm en bedompig was, het die deelnemers net hul beste voet voorgesit.
Ralph Jacobs, prinsipaal, het as aankondiger/seremoniemeester diens verrig.
Van die presteerders is:
Seuns o.11 1 200 m:
1. Monray Vaaltyn; 2. Jayren Marais; 3. Desmondré Selala; 4. Ismail Esau.
Meisies o.10 1 200 m:
1. Tasnique Olcker; 2. Alicia Oktober; 3. Jerzille Klim; 4. Kaylee Hendricks.
Seuns o.9-hoogspring:
1. Lorenzo Conradie (1.05m); 2. Milano Adams; 3. Riano Hendricks.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'