Die ANC en DA het beide agt sitplekke en die Vryheids Front+ een. Om die raad te beheer benodig 'n party nege sitplekke, wat beteken 'n koalisie-regering is tans al oplossing vir Hessequa.
ANC (46.14%) en 19 975 stemme; DA (42.49%) en 18 398 stemme. VF+ (4.86%) en 2 102 stemme.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'