MOSSELBAAI NUUS - ‘n Vermeende inbreker is vroeg Maandagoggend, 13 Februarie, by ‘n huis in Uitbreiding 26 doodgeskiet.
Polisiewoordvoerder, ao. Kappie Kapp sê die voorval het om ongeveer 03:00 in Koningklipstraat gebeur.
Die omstandighede van die voorval word ondersoek.
Die Da Gamaskop-polisiestasie ondersoek ‘n saak van moord.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'