Die vermoede bestaan dat dr. Hein Smith (77) van die plaas Rondekom die hele nag in slegs ’n frokkie en denim-broek in die snerpende koue deurgebring het voordat hy Sondag omstreeks 10:00 gevind is.
Hy is erg vermink en sy arms en skouers was “stukkend.”