- 40km/h in stedelike gebiede.
- Motoriste wat rybewyse wil hernu kan aan lukrake praktiese toetse deur toetsbeamptes onderwerp kan word.
- Buiten die spoedbeperking van 40km/h op stedelike paaie wil die departement van vervoer ook 'n beperking van 80km/h he vir enige pad buite stedelike gebiede, behalwe op snelweê.