STILBAAI NUUS - Hierdie foto is gister, 30 Maart by Stilbaai-hawe geneem met branders wat verdiepings hoog strek.
Inwoners word gemaan om versigtig te wees, omdat die branders jou van rotse – of selfs die hawemuur – kan afswiep.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'