Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Sammajoor Pieter van Rooyen (55) van Heidelberg is op Dinsdag, 7 September in die Wynberg Militêre-hospitaal oorlede.
Hy is Saterdag, 18 September te ruste gelê.
Van Rooyen was vir nagenoeg 37 jaar in die Weermag werksaam.
Kapelaan FBPT Neulenbeld het die diens by die huis gelei, asook die ter aardbestelling behartig.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'