RIVERSDAL NUUS - Vier van Hoër Landbouskool Oakdale se gholfspelers het op Maandag 5 Mei aan die Suid-Kaap Hoërskole-gholftoernooi te Kingswood-gholfklub in George deelgeneem.
Die Bulle het uitstekend gevaar.
Uitslae is as volg:
JP du Plessis (45 punte).
Boesman Keyser (44 punte).
Ruan Goosen (43 punte).
Bobby-Luke Colborne (39 punte).
Oakdale eindig algeheel 4de.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’