Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Vier inwoners van Heidelberg, waaronder twee buitelanders, was Maandagaand, 17 Oktober vanaf ongeveer 21:00 tot 04:30 die volgende oggend as gyselaars deur vier persone aangehou.
Die drama het in Geldenhuysweg in die woning van Elias Plaatjies afgespeel.
Een van die buitelanders is deur die rowers aangerand en is in Riversdal-hospitaal met 'n gebreekte been opgeneem.
Video: Vier as gyselaars aangehou
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'