Gallery
RIVERSDAL NUUS - Sowat 16 veteraanmotors, wat verlede Saterdag 8 Februarie in George aan die jaarlikse Ou Motorskou deelgeneem het, het Maandagoggend op pad terug Kaap toe op die N2 verby Riversdal gery.
Die groep het net ná 09:00 uit Albertinia vertrek en het so drupsgewys Riversdal binnegevaar op pad na hul Kaapse bestemmings.
FOTOGALERY: Veteraan motors van Ou Motorskou rol verby Riversdal
Hugo Redelinghuys het hulle met sy kamera gaan inwag.
Foto's: Hugo Redelinghuys
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’