Update
VERMAAKLIKHEID NUUS - Brandweerpersoneel het met die hulp van die Tuinroete-rampbestuur ‘n brand wat Vrydag, 12 Februarie in die Vermaaklikheid-omgewing ontstaan het, spoedig geblus.
Lugsteun in die vorm van ‘n spotter-vliegtuig en ‘n helikopter is ingespan om die grondpersoneel by te staan.
•Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Vorige artikel: Vermaaklikheid brand weer
'Ons bring jou die nuutste Vermaaklikheid, Hessequa nuus'