JONGENSFONTEIN NUUS - Die eienaar van ’n vakansiehuis in Jongensfontein het groot skade in ’n brand gely.
Volgens ooggetuies het die vlamme Woensdagaand 12 Februarie omstreeks 20:30 op die voorstoep begin.
Die eienaar reken ‘n waardebepaling vir die omvang van die skade sal waarskynlik hierdie week gedoen word.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Jongensfontein, Hessequa nuus'