Gallery
STILBAAI NUUS - Om ‘n positiewe groei te toon midde die Covid-19 pandemie, wil gedoen word - maar dit is presies wat Stilbaai Toerismeburo vermag het.
Dries de Beer, voorsitter het tydens hul algemene jaarvergadering op Dinsdag, 27 Oktober gesê die totale oorsese besoekers aan die buro vir die jaar was 458 teenoor 379 die vorige jaar.
Plaaslike besoekersgetalle het bietjie afgeneem, maar hulle het steeds amper 5 000 mense ontvang.
Die inkomste uit die voer van palings het met 3% toegeneem.
Fotogalery: Stilbaai Toerismeburo algemene jaarvergadering
Lees meer in Suid-Kap Forum en aanlyn.
Van links is Adolf Botes, Dries de Beer, Adrian Lange, Arrie Combrinck, Letitia Loots en Riaan Moag. Voor staan Annerise Wolmarans.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'