SWELLENDAM NUUS - Die Burgemeester, Francois du Rand, het op 19 September gesê dat die munisipaliteit nie die optog ondersteun nie en dat dit dus onwettig is.
Die organiseerders het voortgegaan Woensdagoggend en bande gebrand op die N2.
Die sekuriteitshokkie by die Thusong sentrum is al afgebrand en ‘n brandweer voertuig wat die brand wou blus is ook aan die brand gesteek.
Daarna is die Thusong Sentrum ook aan die brand gesteek.
Verkeer was herlei deur Swellendam, maar die pad is weer oop.
Thusong Sentrum brand.
Sekuriteitshokkie by Thusong Sentrum.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’